Aster arriveer die naweek

Die gewag is uiteindelik verby! Aster begin eerskomende Maandag draai in SterKinekor, maar eers kom maak sy Sondagaand ‘n draai by Helpmekaar Kollege, vir die gala-aand. Ons hoop dat almal se kaartjies al bespreek is. Ons sien uit om hierdie nuwe ervari