
Helpmekaar Kollege
Serp
R 319.99
Bruin- en ivoorkleurige serp met 'n sagte sy-gevoel - 90cm by 90cm - die ontwerp is 'n subtiele kombinasie van die Helpmekaarwapen en die Dis100-embleem, afgerond met 'n Helpmekaar-handtekening. Dis ideaal vir die winter- én somermaande. Dit kan saam met formele drag gedra word, maar sal ook goed lyk by jou jeans