Your cart is empty
HELPMEKAAR KOLLEGE: DIS ONS PLEK
Dié gesofistikeerde lapel-pin is 'n 18ct goud-vergulde kopermunt, gegraveer deur Pagliari-graveerders in Kaapstad, met die Dis100-logo op.
Die grootte is 20mm en in lyn met die nuutste Europese modes.
Dra dit met trots op jou baadjie, das of enige ander bykomstigheid.