Helpmekaar Kollege

Serp

R 319.99
Bruin- en ivoorkleurige serp met 'n sagte sy-gevoel  - 90cm by 90cm - die ontwerp is 'n subtiele kombinasie van die Helpmekaarwapen en die Dis100-embleem, afgerond met 'n Helpmekaar-handtekening.  Dis ideaal vir die winter- én somermaande. Dit kan saam met formele drag gedra word, maar sal ook goed lyk by jou jeans

Recently viewed